Category: Veldbrande

  • Hoekom dan nie?

    Die oneindige moontlikhede wat elke dag inhou behoort jou te laat steier. Die ontelbare hoeveelheid ondervindinge wat ek kan ervaar is ontelbaar, asemrowend en ek sit hier en kyk na my Outlook inboks en wag vir nuwe e-pos. Ons lewe, vasgevang in lusse, lewe dieselfde paar dae oor-en-oor en verbeel onsself net ‘n handjie vol…

  • My Prinses

    Ek is al bietjie langer in hierdie wêreld as jy en ek is al dood vir die meerderheid van daardie tyd. Ek het al dinge gesien wat jy jou nie eers kan verbeel nie en dinge gedoen wat ek sal verkies jy nie verbeel nie. Ek het nie presies ‘n reputasie as iemand wat die…

  • Vanaand

    Normaalweg kan ek gedagtes van jou wegdrink maar vanaand is dit verlange wat aan my kou… Normaalweg kan ek jou uit my hart uitsit maar vanaand is ek te moeg om aan te hou. Die herinneringe speel soos rolprente deur my gedagtes en ek kan nie keer dat gedagtes van jou soos heroïne in my…

  • Dorpsplaaskind my Meisiekind

    Dorpsplaaskind my meisiekind met winter in jou hare,  mag jou glimlag nooit verblyk deur al leefs’ kronkelpaaie want hoëveldnooi my maanprinses die tyd brand in jou oë,  die wêreld rol-tol en draai om ons en los jou soms bemoë  maar elke nag gaan le die son en nag’s stilte ontplooi  en jy, die maan in…

  • Alliances

    When you stand before me, stripped bare, nakedly honest, my allegiances perish, because wars are fought for moments like these; moments of blissful perfection, moments where all the reality that surrounds us tumbles into oblivion and the clutter fades into the background, when all that is left is the truth, the absolute, inalienable fact that…

  • ‘n Realisasie

    My hele lewe is gebou om die veronderstelling dat ek “Die Een” sou vind. Die besef dat sy nie bestaan nie skep in my ‘n leemte, ‘n diep sekerheid dat niks wat ek op hierdie aarde doen saakmaak nie en dit is die punt. Niks wat ons doen maak saak nie. Daar is geen groter…

  • My Vagevuur

    Dit is my vagevuur eintlik. Ete, drankies… Watookal. Stel nooit regtig soveel belang nie. Maar ek vang myself nogsteeds besig om haar te vertel hoe pragtog sy is… Want dit is waar. Alle vroue is… in die een of ander manier. Daar is altyd iets beeldskoon aan elke blerrie een van julle; Daar’s ‘n glimlag,…

  • Die man wat wag

    Ek gaan terug na die straathoek waar ek jou eers ontmoet het waar ek sal uitkamp in die buitelug met ‘n boks vir ‘n bed. Met woorde op ‘n ou stuk van ‘n boks en sê vir die verbyganers; “Ek is op soek na hierdie vrou.” Party mense wil my geld gee, hulle verstaan nie…

  • Ek het jou hier nodig!!!

    Ek wag vir jou oproep, ek is siek, ek is leeg,bel nou net dat ek jou stem kan hoor en weer kan leef.Ek luister na die liedjie wat ek somtyds vir jou singin die kar, onthou jy dit, die kosmos blomme, vroeë winter,die woorde, oor-en-oor, net soos wanneer ek jou sien.Want ek is gemaak om…

  • Verlange

    Ek dink aan jou as dit reën, as die sonskyn en wolke weggaan. Ek dink aan jou as dit aand is, of dag is as ek weer opstaan. Ek dink aan jou as ek uitgaan, of aande alleen dan tuis bly. Ek dink aan jou in my werkstyd, of selfs as ek net huistoe ry.…