Category: Veldbrande

  • My Athena

    Die vae dowwe lig van die vroë-oggendsonsif sagweg deur die gordyn voor jou deur,wyl jou asem stewig-stadigsagkens deur jou lippe skeur.Die horlosie klik, klik teen jou kombuismuursoos die sekondes te vinnig marseeren my hart stukkies-breekin die oomblik wat ek dit alles wil keer. Jou lyfie lê styf in my armsmet laasnag se gebeure in my…

  • om middernag

    en dit begin.. êrens om middernag, of daar rond, toe ek myself verloor vir ‘n oomblik of twee… en jy staan in die skemer lig, daar speel ‘n song op die radio, die klavier ‘n melankoliese klankbaan vir jou lag, in die swart rok wat jy dra onthou ek, ek het haar tog lank laas…

  • Jy Is Sterk…

    Ons vertel vir iemand dat hulle “sterk” is wanneer hulle pyn vir ons ongerieflik is en ons eerder wens dat hulle sal stilbly en ons nie daarmee pla nie. Om te sê “maar jy is sterk” is om vir iemand te sê “ek dink nie dat moet voel soos wat jy voel nie,” en dit…

  • Liefste Spatzi

    Soos ek kyk na die sterreen ek wonder waar jy isstap-stap deur die donkerdeur die grys ou misek hoor jou roepstemeggo uit die kranso, ek mis joujou lyf wat in my drome dans liefste spatzimet jou hart so kleinwaar in die wereldhet jy verdwynhet daar iets gebeurwaarvan ek moet weethet daar iets gebeurwaarvan ek liewer…

  • Pyn

    Ek sny myself vanaand om te sien of ek kan voel, ek fokus op die pyn, die alleen-waarheid hier. Die lem skeer ‘n gat, die ou bekende pyn om alles weg te neem, maar ek onthou dit al’s. Wat het ek geword, hoe het dit gebeur? Almal wat ek ken gaan aan en aan net…

  • Sê net iets

    Sê net iets, ek gee nou op, op jou. Ek sou die een wees as jy net wou, sou jou volg orals waar jy sou gaan. Sê net iets want ek gee nou op, op jou en ek voel nou so klein, dit was al’s oor my kop en ek weet nou eers hoe min…

  • Sy

    Nog voordat ek haar eers ontmoet het, het ek reeds die kleur van haar oë, die reuk van haar parfuum en die manier wat die son deur haar hare speel gememoriseer. Ek onthou die eerste keer wat ek aan haar gevat het, my vingers het perongeluk oor haar hand gestreël soos ek my aansteker vir…

  • Daai Winternag

    Jy het daar gestaan met jou vriendinne in die shop, as ek terugdink wonder ek wat het ooit van ons geword? Ek was nuut in hierdie dorp, die seun met die hartseer oë, ek was nie reg om op te gee nie, nie reg vir jou nie, soos ek terugkyk op daardie aande; die motorfiets…

  • Jy is Kuns

    Ek verbeel my lewe sonder jou en alles daar stort ineen.Ek verbeel my jy’t verlang, net vir ‘n ruk.Ek verbeel my jy voel alleen want die liefde breek net jou hart.So ek trek my aan met ‘n leë glimlag wat niemand hier oortuig.Ek droom maar net oor droom van jou en in my onderbewussynin die…

  • Die spook

    Die pyn wat gevolg het, vir die res van sy lewe sou volg, is glad nie soos die pyn wat hom daardie dag teen die boom laat beland het nie; daardie pyn was lawaaierig, warm, dit het gepols deur sy are. Hierdie is stil en stewig en al wat dit doen is om hom te…