Ek Moes

Ek Moes

Ek het ophou probeer om jou te laat verstaan hoe seer dit is, hoeveel dit saak maak en hoeveel dit my breek want ek moes besef dat daar net nie genoeg woorde bestaan om jou te laat verstaan watter pyn jy veroorsaak wanneer jy nie eers weet dat jy dit doen nie.

Om heel te raak kan nie gedoen word met iemand wat nie wil luister nie. Vrede kan nie gevind word in iemand wat nie die tyd kan maak om daar te wees nie.

Ek moes hierdie dinge op die harde manier leer, ek moes want jy het my dit vir my nodig gemaak om dit so te doen.

Ek Moes


Comments

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *