My Prinses

Ek is al bietjie langer in hierdie wêreld as jy en ek is al dood vir die meerderheid van daardie tyd. Ek het al dinge gesien wat jy jou nie eers kan verbeel nie en dinge gedoen wat ek sal verkies jy nie verbeel nie. Ek het nie presies ‘n reputasie as iemand wat die “regte” ding doen nie; ek volg my bloed en dit neig nie altyd in die rigting van my brein nie, so ek maak baie foute, ‘n miljoen verkeerde roepe. Dertig-plus jare en daar is net een ding waaroor ek seker is: Jou. Hey, kyk na my, ek vra jou nie vir enige iets nie, ek sê hierdie nie omdat ek jou soek nie, want ek doen soek jou, maar dit is nie hoekom ek jou hierdie vertel nie. Wanneer ek sê dat ek luef is vir jou is dit nie omdat ek jou soek nie of omdat ek jou nie kan hê nie, dit het niks met my te doen nie. Ek is lief vir wat jy is, wat jy doen, hoe jy probeer… Ek het jou vriendelikheid gesien, ek het die beste en ergste van jou gesien en ek verstaan met perfekte klaarheid presies wat jy is; jy is ‘n wonderlike vrou, jy is die een, jy is my Prinses.


Comments

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *