Tag: jou

  • Jou Storie

    Jou Storie

    Wanneer mense my vra oor jou sê ek; “Dit is ‘n lang storie”, asof ek dit nie wil vertel nie, maar ek wil, ek wil hulle vertel hoe ons ontmoet het, hoe jy my lewe gered het. Ek wil hulle vertel hoe, elke keer wat ons paadjies kruis, ek jou ‘n bietjie liewer het en…

  • is ek reg?

    Daar’s hoop, dit wapper in die wind, so smeulend in verlossing,tol om-en-om, brand helder-blink, verblind vir eers my oë,trek my dan nader, so betowerend, so hipnoties,ek is vasgevang, ek is geregverdig en selfsugtig en verkeerd. Soos die diamant daar in jou ring,die snit weerspieël jou intentsies;veels te groot en blink, oorweldigend, lewer my so geisoleerd,…