Tag: seer

  • Metastes

    Metastes

    Die verspreiding van pyn deur die heeltotaal van die self is soms onverhoedbaar wanneer dit eers begin het, die uitbreiding van die inherent onbeheerslike verdriet wat soms jou hele lewe oorneem, metastiseer, daardie korrupsie van die noodslaklike proses van selverdeling, die letterlike daad wat, per definisie, is om te lewe.  Wanneer die seer soos ‘n…

  • Is dit rerig lewe??

    Is dit rerig lewe??

    Daar is meer as een manier om dood te gaan, partykeer hou jou hart aan klop maar jou siel, jou siel kan nie meer nie en dit is wat dit is, die waarheid, dit is die dood in die aaklige, pynvolle manier waar jy net nie meer wil nie. Die oorsaak daarvan wissel soms, vir…