Tag: veldbrande

  • Fok…

    Fok…

    Dit is nogal partymaal heel belaglik hoe een klein dingetjie alles omver kan gooi, net wanneer jy dink jy werk uiteindelik in die rigting waarna jy al vir jare streef, dan kan die kleinste dinggetjie onverwags alles omver gooi. Dit is nie noodwendig altyd iemand se skuld nie, soms is dit net hoe die noodlot…

  • Vir Jou, vir nou, vir altyd

    Vir Jou, vir nou, vir altyd

    Dinge het nou weer glad nie uitgewerk soos wat ek wou gehad het nie, soos elke ander keer het ek alles om my afgebrand net om in die puin te staan en te besef dit was alles vir niks. Ek het een van daardie Facebook quotes gesien wat sê: Then everything changed and I discovered…

  • Icarus

    Icarus

    Die storie van Icarus waarsku ons dat selfs wanneer jou drome waar word, sal daar iets meer wees wat jy begeer. Dit waarsku ons dat om dan te streef na daardie ekstra deel jou sal verbreek en dat jy dan alles sal verloor. Dit is die probleem met daardie storie, want alhoewel die doel is…

  • Regstelling

    Regstelling

    Die manier wat dinge hulleself uitwerk in hierdie chaotiese wêreld is soms belaglik komies. Wel, as jy ‘n swartgallige sin vir humor het seker, maar nou ja, wie kan werklik oorleef in hierdie lewe sonder om so sin vir humor te ontwikkel. Ek sê mos altyd ‘n mens kan lag of ‘n mens kan huil…

  • Oor-en-oor

    Oor-en-oor

    Lewis Caroll het gesê; “In the end, we only regret the chances we didn’t take, the relationships we were afraid to have, and the decisions we waiter too long to make.” en daardie laaste sin speel al vir hoe lank oor-en-oor in my gedagtes af. Ten spyte van al die pyn wat ek ervaar het…

  • Jy is meer as toeval

    Daar is baie dinge wat ek vir jou wil sê maar ek weet jy wil dit nie hoor nie, net soos ek weet jy weet wat ek wil sê en dit is soms die probleem want ek kan sien hoe jy na my kyk en dit, dit maak alles soveel moeiliker vir ons albei. Op…

  • Ulundi uit ‘n ander oogpunt

    Soos wat ek weer, vir die hoeveelste keer, myself bevind in hierdie kontrasterende deel van die land, waar moderne mynbou en kulturele tradisie nagenoeg altyd in ‘n twisstryd is en waar historiese konflik tussen mense van oënskynlik dieselfde stam steeds ‘n diep haat vir mekaar koester, vind ek myself besig om te dink oor die…

  • Amper

    Dit is maar moeilik om te erken wanneer ‘n mens verkeerd was, foute gemaak het, maar dit is nodig. Jy kan nie leer uit jou foute as jy nie kan erken dat jy foute gemaak het nie en ek, ek het al groot foute gemaak. Jy sou dit nie sommer sê as jy my nie…

  • Nuwe Begin?

    Na veertjien jaar saam met dieselfde mense, elf jaar daarvan in hierdie gebou het ek die besluit geneem om die volgende uitdaging aan te durf. Vandag begin my laaste maand by hierdie firma en daarna, daarna die onsekerheid van ‘n nuwe begin. Oor die laaste weke het ek baie getob rondom hierdie besluit en die…

  • TV Herstelwerk

    “Danger! Do Not Open! Contains No User Servicable Parts” lees die cover op my stukkende TV… Hoe van pas dan daarde woorde, dat die waarskuwing ewe van toepassing is op my gebroke self? Dat my siel en my TV, my TV en my siel, saam so sou deelhê in hul puin, die ruine wat hul,…