Tag: veldbrande. jenever

  • Jenever

    Jenever

    Robert Burns het gesê The best-laid plans of mice and men often go awry. en my onlangse ervaringe is geneig om dit te beaam. Die probleem is dat die konteks waarin Burns dit gesê het normaalweg dui daarop dat dit sleg skeefloop, wat nie altyd so eenvoudig is nie. Oënskynlik het dinge skeefgeloop maar daar…