Ek Moes
Ek het ophou probeer om jou te laat verstaan hoe seer dit is, hoeveel dit saak maak en hoeveel dit my breek want ek moes besef dat daar net nie genoeg woorde bestaan om jou te laat verstaan watter pyn
Ek het ophou probeer om jou te laat verstaan hoe seer dit is, hoeveel dit saak maak en hoeveel dit my breek want ek moes besef dat daar net nie genoeg woorde bestaan om jou te laat verstaan watter pyn jy veroorsaak wanneer jy nie eers weet dat jy dit doen nie.
Om heel te raak kan nie gedoen word met iemand wat nie wil luister nie. Vrede kan nie gevind word in iemand wat nie die tyd kan maak om daar te wees nie.
Ek moes hierdie dinge op die harde manier leer, ek moes want jy het my dit vir my nodig gemaak om dit so te doen.
Eben van Deventer
I have always been a bit of a tinkerer, playing with new technology and figuring things out as I go. I started my professional career in airfreight and moved on to retail (specifically computer stores). After a brief stint in sales I returned to retail in various managerial roles before moving to corporate IT. I migrated to Industrial Relations and had various roles, including General Manager of a large, national Labour Consultancy Firm. Currently employed in the Coal Mining sector.
No comments yet. Login to start a new discussion Start a new discussion