By eben, 11 July, 2023

Have you always wanted to be able to add the iconic words; "I use Arch BTW" to your signature on a Linux forum? Are you distro-hopping and thought it would be a good idea to try out Arch Linux? It doesn't really matter because it took me a bit of trial-and-error to get a working Arch installation that could co-exist with my Windows Installation with each on seperate physical drives (I have my reasons), but now that I have done that, I guess I can share the steps that I used. At the very least, I can refer to this post when I inevitably do it again.

By eben, 26 June, 2023

Image removed.ERPNext is an amazing, free and open-source ERP system built using the Frappe Bench framework. It is scale-able, simple to use and quite beautiful. It is also quite difficult to install outside of the easy-installers which do not play nice with Debian.

By eben, 11 April, 2023

Twintig jaar klink soos 'n astronomiese lang tyd, maar toe ek jou vir die eerste keer weer sien eergister het dit nie so gevoel nie. Die oomblik wat jy ingery gekom het, het ek besef, dit was net die ander nog wat ek en jy op daardie ou motorfiets van my rondgery het. Net gister nog wat ons deurnag het langs die renbaan in die middel van die bosveld. Maar dit was nie, en daardie twintig jaar tussenin, wel, dit het baie dinge seker verander ook.

By eben, 8 April, 2023

Wanneer mense my vra oor jou sê ek; "Dit is 'n lang storie", asof ek dit nie wil vertel nie, maar ek wil, ek wil hulle vertel hoe ons ontmoet het, hoe jy my lewe gered het. Ek wil hulle vertel hoe, elke keer wat ons paadjies kruis, ek jou 'n bietjie liewer het en jy my beitjie seerder maak.

Ek wil hulle vertel hoe ek jou amper nou weer gebel het maar nie het nie want, as dit hel is om nie jou stem te hoor nie, is dit 'n ander soort hel om op te hou om jou stem te hoor wanneer jy aflui.

By eben, 31 March, 2023

Soms raak my lewe 'n doellose dwaal deur die donker strate van my eie siel, die pad plavei deur my eie besluite. Die waarheid wat dan deurdring is die onvermydelike besef dat ek verdien om stukkend te wees.

Die onvermydelike uiteinde van dieselfde klomp stappe wat ek al soveel male van tevore geneem het. Dit begin met die besef dat ek nie oukei is nie, dat die medikasie nie meer genoeg is nie, nie meer werk nie...

By eben, 26 March, 2023

Die verspreiding van pyn deur die heeltotaal van die self is soms onverhoedbaar wanneer dit eers begin het, die uitbreiding van die inherent onbeheerslike verdriet wat soms jou hele lewe oorneem, metastiseer, daardie korrupsie van die noodslaklike proses van selverdeling, die letterlike daad wat, per definisie, is om te lewe.