Veldbrande

Konsepte, idees en beginpunte vir die boek wat ek hoop om eendag te skryf.

maar jy het my nie gebel nie... - Cover Image
Featured · Veldbrande
maar jy het my nie gebel nie...

Trou Belofte - Cover Image
Veldbrande
Trou Belofte

Derde Trap van Bo - Cover Image
Veldbrande
Derde Trap van Bo

Soms, op aande soos vanaand, lê ek in my bed en reflekteer op my lewe en, tot my spyt, hoe lank dit al is, hoe baie ek al gesien en ervaar en gedoen het...

Aan my Seuns - Wat dit vat om 'n Man te Wees - Cover Image
Veldbrande
Aan my Seuns - Wat dit vat om 'n Man te Wees

Die wêreld verwag baie van 'n man en die las van daardie verwagtinge kan ons nie altyd vir die mense om ons wys nie.

Twintig Jaar - Cover Image
Veldbrande
Twintig Jaar

Twintig jaar klink soos 'n astronomiese lang tyd, maar toe ek jou vir die eerste keer weer sien eergister het dit nie so gevoel nie.

Jou Storie - Cover Image
Veldbrande
Jou Storie

Wanneer mense my vra oor jou sê ek; "Dit is 'n lang storie", asof ek dit nie wil vertel nie, maar ek wil, ek wil hulle vertel hoe ons ontmoet het, hoe jy my lewe gered het.

Ys - Cover Image
Veldbrande
Ys

Soms raak my lewe 'n doellose dwaal deur die donker strate van my eie siel, die pad plavei deur my eie besluite. Die waarheid wat dan deurdring is die onvermydelike besef dat ek verdien om stukkend te

Metastes - Cover Image
Veldbrande
Metastes

Die verspreiding van pyn deur die heeltotaal van die self is soms onverhoedbaar wanneer dit eers begin het, die uitbreiding van die inherent onbeheerslike verdriet wat soms jou hele lewe oorneem, meta

om te besef - Cover Image
Veldbrande
om te besef

Jy is lief vir grondpaaie, die reuk van die reën, en om stories te vertel aan die maan en sterre totdat die son opkom. Bietjie verspot wanneer dit by liefde kom maar 'n sterk vrou wanneer dit kom by o

ek sal seker nooit weet hoekom nie... - Cover Image
Veldbrande
ek sal seker nooit weet hoekom nie...

Daardie dag het my hart aanhou klop, joune het nie en ek, ek sal seker nooit weet hoekom nie...

Twis tot Oorlog - Cover Image
Veldbrande
Twis tot Oorlog

Baie sou hom as harteloos beskryf net oor hoe hy voorgekom het, maar hy is nie, nie eintlik nie, hy het net so baie van homself gegee vir die voor wie hy omgegee het dat dit hom bietjie leeg gelos het

Whiskey en Heuning - Cover Image
Veldbrande
Whiskey en Heuning

So nou en dan reflekteer ek oor die impak wat jy op my lewe gehad het, meer nou as dan, maar minstens verdryf dit tydelik die seer waarheen ek konstant terugkeur, my veilige hawe.

Een Duisend Plekke Tussenin - Cover Image
Veldbrande
Een Duisend Plekke Tussenin

Daar is eintlik net twee punte in al die heelal wat saakmaak, dit is die plek waar jy is, en die plek waar jy wil wees.

Ek Moes - Cover Image
Veldbrande
Ek Moes

Ek het ophou probeer om jou te laat verstaan hoe seer dit is, hoeveel dit saak maak en hoeveel dit my breek want ek moes besef dat daar net nie genoeg woorde bestaan om jou te laat verstaan watter pyn

Twee-uur Vanoggend - Cover Image
Veldbrande
Twee-uur Vanoggend

Om twee-uur vanoggend het ek wakker-geword, alleen in my bed, gehoor hoe 'n kar oor die gruis oprit buite my venster ry en tot stilstand kom...

Eergister - Cover Image
Veldbrande
Eergister

Eergister was 'n goeie dag, 'n pragtige dag, 'n dag waarin jy was en ons net onsself kon wees en by verre die tweede beste dag wat ek hierdie jaar gehad het...

Kosmos en Paardebloem - Cover Image
Veldbrande
Kosmos en Paardebloem

Soos wat die laat-somer reën val oor die hoëveld met meulende strome wat die steenkoolstof van die pad af spoel, draai my oë na die kleure wat ple-plek vir my loer vanuit die deurweekde veld.

Is dit rerig lewe?? - Cover Image
Veldbrande
Is dit rerig lewe??

Daar is meer as een manier om dood te gaan, partykeer hou jou hart aan klop maar jou siel, jou siel kan nie meer nie en dit is wat dit is, die waarheid, dit is die dood in die aaklige, pynvolle manier

Steeds die monster... - Cover Image
Veldbrande
Steeds die monster...

Haat is 'n baie sterk woord, of so sê hulle, maar dit is nie sterk genoeg nie. Dit begin nie eers om te beskryf hoe dit brand binne in my nie. 'n Brandende, skreuende gedierte vol woede wat net die he

Lank te lank - Cover Image
Veldbrande
Lank te lank

Jou asem snak, jou bors styg op, 'n traan gly oor jou wang, oor jou lippe speel die glimlag waarmee jy my kon vang.