Blog

Jenever - Cover Image
Featured · Veldbrande
Jenever

Robert Burns het gesê The best-laid plans of mice and men often go awry.

National Minimum Wage Act, 2018 (Act No. 9 of 2018) - Cover Image
Laws & Legislation
National Minimum Wage Act, 2018 (Act No. 9 of 2018)

The National Minimum Wage Act, 2018 (Act No. 9 of 2018), as amended up to 1 March 2024

Derde Trap van Bo
Veldbrande
Derde Trap van Bo

Soms, op aande soos vanaand, lê ek in my bed en reflekteer op my lewe en, tot my spyt, hoe lank dit al is, hoe baie ek al gesien en ervaar en gedoen het...

Aan my Seuns - Wat dit vat om 'n Man te Wees - Cover Image
Veldbrande
Aan my Seuns - Wat dit vat om 'n Man te Wees

Die wêreld verwag baie van 'n man en die las van daardie verwagtinge kan ons nie altyd vir die mense om ons wys nie.

Rules for the Conduct of Proceedings before the CCMA - Cover Image
Laws & Legislation
Rules for the Conduct of Proceedings before the CCMA

The Rules for the conduct of proceedings before the CCMA, as amended up to 24 April 2023

Ys - Cover Image
Veldbrande
Ys

Soms raak my lewe 'n doellose dwaal deur die donker strate van my eie siel, die pad plavei deur my eie besluite. Die waarheid wat dan deurdring is die onvermydelike besef dat ek verdien om stukkend te

Increase to National Minimum Wage - March 2023 - Cover Image
Labour Law Articles
Increase to National Minimum Wage - March 2023

On the 21st of February 2023, the Minister for Labour and Employment (Thembelani Waltermade Nxesi) announced an increase to the National Minimum Wage as well as the Minimum Wage for the Contract Clea

Ek Moes - Cover Image
Veldbrande
Ek Moes

Ek het ophou probeer om jou te laat verstaan hoe seer dit is, hoeveel dit saak maak en hoeveel dit my breek want ek moes besef dat daar net nie genoeg woorde bestaan om jou te laat verstaan watter pyn

Fok... - Cover Image
Veldbrande
Fok...

Dit is nogal partymaal heel belaglik hoe een klein dingetjie alles omver kan gooi, net wanneer jy dink jy werk uiteindelik in die rigting waarna jy al vir jare streef, dan kan die kleinste dinggetjie

Icarus - Cover Image
Veldbrande
Icarus

Die storie van Icarus waarsku ons dat selfs wanneer jou drome waar word, sal daar iets meer wees wat jy begeer. Dit waarsku ons dat om dan te streef na daardie ekstra deel jou sal verbreek en dat jy d

Amper
Veldbrande
Amper

Dit is maar moeilik om te erken wanneer 'n mens verkeerd was, foute gemaak het, maar dit is nodig. Jy kan nie leer uit jou foute as jy nie kan erken dat jy foute gemaak het nie en ek, ek het al groot

Elegie - Cover Image
Veldbrande
Elegie

Ek was so min-of-meer dertien jaar oud gewees, in daardie graad 7 klaskamer van juffrou Joubert. Ek sal altyd haar naam onthou want haar man was een van die skrywers van 'n, op daardie stadium, revoli

Alliances
Veldbrande
Alliances

When you stand before me, stripped bare, nakedly honest, my allegiances perish, because wars are fought for moments like these

'n Realisasie
Veldbrande
'n Realisasie

My hele lewe is gebou om die veronderstelling dat ek "Die Een" sou vind. Die besef dat sy nie bestaan nie skep in my 'n leemte, 'n diep sekerheid dat niks wat ek op hierdie aarde doen saakmaak nie en

Pyn
Veldbrande
Pyn

'n Gedig

Sy
Veldbrande
Sy

Nog voordat ek haar eers ontmoet het, het ek reeds die kleur van haar oë, die reuk van haar parfuum en die manier wat die son deur haar hare speel gememoriseer.

Daai Winternag
Veldbrande
Daai Winternag

'n Gedig

Bloed - Cover Image
Veldbrande
Bloed

Die hartseer realiteit van die lewe waarin ek myself onherroeplik vasgekeer vind, is dit; ek is moeg. Moeg vir almal se kinderlike probleme, die irritasies in hull sinnelose lewens wat hulle op my pro

Die Keerpunt - 'n Refleksie - Cover Image
Veldbrande
Die Keerpunt - 'n Refleksie

Ek maak die besluit, in daardie oomblik weet ek, hierdie is nie wat ek wil hê nie. So wil ek nie lewe nie, Hilton Neale het eenmaal gesê:  Imagine a world, a world where every breath is pain, because

Die Verval Van Hendrina - Cover Image
Veldbrande
Die Verval Van Hendrina

Hendrina, ‘n vaal, verlate, stofbruin wrak van ‘n myndorpie. Met paaie wat soos switzerse kaas vol gate en krake le. ‘n Dorpie waar selfs die enigste verkeerslig jare terug al opgepak het en elders ge