Robert Burns het gesê
The best-laid plans of mice and men often go awry.
maar jy het my nie gebel nie...
Veldbrande
maar jy het my nie gebel nie...
Trou Belofte
Veldbrande
Trou Belofte
Laws & Legislation
National Minimum Wage Act, 2018 (Act No. 9 of 2018)
The National Minimum Wage Act, 2018 (Act No. 9 of 2018), as amended up to 1 March 2024
Derde Trap van Bo
Veldbrande
Derde Trap van Bo
Soms, op aande soos vanaand, lê ek in my bed en reflekteer op my lewe en, tot my spyt, hoe lank dit al is, hoe baie ek al gesien en ervaar en gedoen het...
Veldbrande
Aan my Seuns - Wat dit vat om 'n Man te Wees
Die wêreld verwag baie van 'n man en die las van daardie verwagtinge kan ons nie altyd vir die mense om ons wys nie.
Laws & Legislation
Rules for the Conduct of Proceedings before the CCMA
The Rules for the conduct of proceedings before the CCMA, as amended up to 24 April 2023
Veldbrande
Ys
Soms raak my lewe 'n doellose dwaal deur die donker strate van my eie siel, die pad plavei deur my eie besluite. Die waarheid wat dan deurdring is die onvermydelike besef dat ek verdien om stukkend te
Whiskey en Heuning
Veldbrande
Whiskey en Heuning
Labour Law Articles
Increase to National Minimum Wage - March 2023
On the 21st of February 2023, the Minister for Labour and Employment (Thembelani Waltermade Nxesi) announced an increase to the National Minimum Wage as well as the Minimum Wage for the Contract Clea
Veldbrande
Ek Moes
Ek het ophou probeer om jou te laat verstaan hoe seer dit is, hoeveel dit saak maak en hoeveel dit my breek want ek moes besef dat daar net nie genoeg woorde bestaan om jou te laat verstaan watter pyn
Veldbrande
Fok...
Dit is nogal partymaal heel belaglik hoe een klein dingetjie alles omver kan gooi, net wanneer jy dink jy werk uiteindelik in die rigting waarna jy al vir jare streef, dan kan die kleinste dinggetjie
Veldbrande
Icarus
Die storie van Icarus waarsku ons dat selfs wanneer jou drome waar word, sal daar iets meer wees wat jy begeer. Dit waarsku ons dat om dan te streef na daardie ekstra deel jou sal verbreek en dat jy d
Amper
Veldbrande
Amper
Dit is maar moeilik om te erken wanneer 'n mens verkeerd was, foute gemaak het, maar dit is nodig. Jy kan nie leer uit jou foute as jy nie kan erken dat jy foute gemaak het nie en ek, ek het al groot
Veldbrande
Elegie
Ek was so min-of-meer dertien jaar oud gewees, in daardie graad 7 klaskamer van juffrou Joubert. Ek sal altyd haar naam onthou want haar man was een van die skrywers van 'n, op daardie stadium, revoli
Alliances
Veldbrande
Alliances
When you stand before me, stripped bare, nakedly honest, my allegiances perish, because wars are fought for moments like these
'n Realisasie
Veldbrande
'n Realisasie
My hele lewe is gebou om die veronderstelling dat ek "Die Een" sou vind. Die besef dat sy nie bestaan nie skep in my 'n leemte, 'n diep sekerheid dat niks wat ek op hierdie aarde doen saakmaak nie en
Pyn
Veldbrande
Pyn
'n Gedig
Sy
Veldbrande
Sy
Nog voordat ek haar eers ontmoet het, het ek reeds die kleur van haar oë, die reuk van haar parfuum en die manier wat die son deur haar hare speel gememoriseer.