Hoe romanties dan die nosie dat liefde moet woed soos ‘n veldbrand, maar dan sku ons weg van die vernietiging wat inherent die gevolg van ‘n veldbrand is. Eers nadat die brand alles vernietig het kry
maar jy het my nie gebel nie...
Veldbrande
maar jy het my nie gebel nie...
Trou Belofte
Veldbrande
Trou Belofte
Laws & Legislation
National Minimum Wage Act, 2018 (Act No. 9 of 2018)
The National Minimum Wage Act, 2018 (Act No. 9 of 2018), as amended up to 1 March 2024
Derde Trap van Bo
Veldbrande
Derde Trap van Bo
Soms, op aande soos vanaand, lê ek in my bed en reflekteer op my lewe en, tot my spyt, hoe lank dit al is, hoe baie ek al gesien en ervaar en gedoen het...
Veldbrande
Aan my Seuns - Wat dit vat om 'n Man te Wees
Die wêreld verwag baie van 'n man en die las van daardie verwagtinge kan ons nie altyd vir die mense om ons wys nie.
Laws & Legislation
Rules for the Conduct of Proceedings before the CCMA
The Rules for the conduct of proceedings before the CCMA, as amended up to 24 April 2023
Twintig Jaar
Veldbrande
Twintig Jaar
Twintig jaar klink soos 'n astronomiese lang tyd, maar toe ek jou vir die eerste keer weer sien eergister het dit nie so gevoel nie. Die oomblik wat jy ingery gekom het, het ek besef, dit was net die
Veldbrande
Jou Storie
Wanneer mense my vra oor jou sê ek; "Dit is 'n lang storie", asof ek dit nie wil vertel nie, maar ek wil, ek wil hulle vertel hoe ons ontmoet het, hoe jy my lewe gered het.
Veldbrande
Ys
Soms raak my lewe 'n doellose dwaal deur die donker strate van my eie siel, die pad plavei deur my eie besluite. Die waarheid wat dan deurdring is die onvermydelike besef dat ek verdien om stukkend te
Veldbrande
Metastes
Die verspreiding van pyn deur die heeltotaal van die self is soms onverhoedbaar wanneer dit eers begin het, die uitbreiding van die inherent onbeheerslike verdriet wat soms jou hele lewe oorneem, meta
Veldbrande
om te besef
Jy is lief vir grondpaaie, die reuk van die reën, en om stories te vertel aan die maan en sterre totdat die son opkom. Bietjie verspot wanneer dit by liefde kom maar 'n sterk vrou wanneer dit kom by o
Veldbrande
ek sal seker nooit weet hoekom nie...
Daardie dag het my hart aanhou klop, joune het nie en ek, ek sal seker nooit weet hoekom nie...
Veldbrande
Twis tot Oorlog
Baie sou hom as harteloos beskryf net oor hoe hy voorgekom het, maar hy is nie, nie eintlik nie, hy het net so baie van homself gegee vir die voor wie hy omgegee het dat dit hom bietjie leeg gelos het
Whiskey en Heuning
Veldbrande
Whiskey en Heuning
Veldbrande
Een Duisend Plekke Tussenin
Daar is eintlik net twee punte in al die heelal wat saakmaak, dit is die plek waar jy is, en die plek waar jy wil wees.
Labour Law Articles
Increase to National Minimum Wage - March 2023
On the 21st of February 2023, the Minister for Labour and Employment (Thembelani Waltermade Nxesi) announced an increase to the National Minimum Wage as well as the Minimum Wage for the Contract Clea
Veldbrande
Ek Moes
Ek het ophou probeer om jou te laat verstaan hoe seer dit is, hoeveel dit saak maak en hoeveel dit my breek want ek moes besef dat daar net nie genoeg woorde bestaan om jou te laat verstaan watter pyn
Veldbrande
Twee-uur Vanoggend
Om twee-uur vanoggend het ek wakker-geword, alleen in my bed, gehoor hoe 'n kar oor die gruis oprit buite my venster ry en tot stilstand kom...
Veldbrande
Eergister
Eergister was 'n goeie dag, 'n pragtige dag, 'n dag waarin jy was en ons net onsself kon wees en by verre die tweede beste dag wat ek hierdie jaar gehad het...